|
Top > World > Afrikaans > Rekenaars
| This category in other languages: | | |
| Albanian (67) |
Arabic (635) |
Armenian (36) |
| Asturian (5) |
Azerbaijani (30) |
Bangla (0) |
| Basque (102) |
Belarusian (5) |
Bosnian (103) |
| Breton (7) |
Bulgarian (697) |
Catalan (639) |
| Chinese Simplified (1,977) |
Chinese (795) |
Croatian (454) |
| Czech (1,633) |
Danish (2,542) |
Dutch (5,359) |
| English (121,460) |
Esperanto (146) |
Estonian (36) |
| Faroese (2) |
Farsi (262) |
Finnish (645) |
| French (8,868) |
Furlan (6) |
Galician (146) |
| German (17,083) |
Greek (253) |
Gujarati (10) |
| Hebrew (727) |
Hindi (301) |
Hungarian (411) |
| Icelandic (22) |
Indonesian (343) |
Interlingua (8) |
| Irish (9) |
Italian (3,037) |
Japanese (3,143) |
| Kannada (6) |
Kashubian (6) |
Kazakh (10) |
| Korean (493) |
Kurdish (71) |
Latin (3) |
| Latvian (71) |
Lithuanian (577) |
Luxembourgish (0) |
| Macedonian (11) |
Malay (14) |
Marathi (3) |
| Norwegian (1,114) |
Occitan (2) |
Ossetian (0) |
| Polish (2,213) |
Portuguese (1,022) |
Punjabi (4) |
| Romanian (1,683) |
Romansh (3) |
Russian (4,480) |
| Sardinian (9) |
Scots Gaelic (3) |
Serbian (275) |
| Slovak (598) |
Slovenian (183) |
Spanish (3,529) |
| Swahili (2) |
Swedish (1,587) |
Tagalog (3) |
| Taiwanese (2) |
Tamil (15) |
Tatar (3) |
| Telugu (5) |
Thai (270) |
Turkish (3,037) |
| Ukrainian (176) |
Vietnamese (83) |
Welsh (9) |
|

|
» Afrikaanse Speltoetser - Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde.
|

|
» Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker - Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys).
|

|
» Arkweb Ontwerp - Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies.
|

|
» Die geskiedenis van die internet - Vrae soos "wat is die internet", "waar kom dit vandaan", en "hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik.
|

|
» Doki Webontwerp - Spesialiseer blykbaar in Flash-webwerwe. Dienste en portefeulje.
|

|
» Infokerk - Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware.
|

|
» Interpret - Teks-na-spraak- en vertalingsagteware vir Engels na Afrikaans, asook tweetalige woordeboeke.
|

|
» Kenweb - Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste.
|

|
» Kleuter-Klieks - Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar.
|

|
» LB Rekenaars - Lourens Botha verkoop rekenaars en -toebehore.
|

|
» Lotto Sonder Grense - Loterysagteware te koop, met drukfunksie en meervoudige genereerfunksies. Vereis Java. Gratis demonstrasieweergawe.
|

|
» NG Web - Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes.
|

|
» Rekenaars - Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop.
|

|
» Rekenaars webwerf - Rekenaars op afbetaling in die Wes-Kaap en Klein Karoo in Suid-Afrika.
|

|
» Stellenbosch Publishers - 'n Speltoetser genaamd Proefleser, tesourus genaamd GrEAT en woordeboek (EN<>AF en EN<>DE) genaamd TextDynamika (vroeër Rosetta) vir Microsoft Windows.
|

|
» Treehouse Consulting - Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrika
|

|
» TrioMelk - Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer.
|

|
» Upfront Systems - 'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte.
|

|
» Webgrafika - Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp.
|

|
» WSpel - Gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office 2000/XP/2003. Woordelys aangepas by jongste spelreëls. Webwerf bevat ook handleiding en gedigte.
|
The content of this directory is based on the Open Directory and may have been modified by clixShare
|